Zoelfikar

’n Voorstelling van Zoelfikar.

Zoelfikar of Zulfikar (Arabies: ذو الفقار Ḏū-l-Faqār of Ḏū-l-Fiqār) was ’n tweepuntige swaard wat Mohammed volgens die Islamitiese mitologie van die engel Gabriël gekry en aan sy skoonseun, die kalief Ali ibn Abi Talib, gegee het. Dit is een van die bekendste simbole van die Islam, en vir die Moslems net so belangrik as die swaard Excalibur vir die Britte.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search